![]() |
|
Nuwe Wêreld Sending Dunamis Universiteit
Tuis Nuwe Wêreld Sending Dunamis Internasionale Universiteit
Ons internasionale universiteit bied nou diplomas en grade vir afrikaans sprekende mense van enige plek in die wêreld deur self studie vanaf R100 per maand of R1000 kontant vir die diploma kursus, Beradings-kursus, teologie, besigheids of gemeenskaps-ontwikkeling,ens. Stuur u aansoek na Posbus 2424 Kroonstad 9500 Suid Afrika Met u NAAM:..................... VAN:......................................... ADRES:................................................................................................... .............................................Poskode:........................ Tel:........................... Registrasie-fooi:= R100, Ingesluit Pos-order:........................of:............. Maandeliks vanaf R100 tot Kontant: Keuse:...................................... Indien u meer betaal ontvang u meer materiaal en voltooi u kursus spoedig.... Sommige van Ons Afrikaanse kursusse is volledig Afrikaans Indien u al u kursus materiaal slegs in Afrikaans wil ontvang kontak ons vriende by:- Kontak Prof. Henry Du Plessis Benodig u Skool of Instelling Internasionale Akkreditasie? Kyk na:http://degreeaccredit.tripod.com Prof. Louis De Bruin gaan vir n paar maande nie beskikbaar wees deur e-pos nie. Skryf gerus aan hom by: Posbus 2424 Kroonstad 9500 Suid Afrika of Skakel- 072 127 4327 Beantwoord baie vrae in u Bybel in die taal van u keuse: SPESIALE PROMOSIE VIR JANUARIE - Julie, 2006.
Registrasie@ R100 verpligtend slegs een maal plus posgeld.
Prof. Louis M. De Bruin nooi u om ons “kort Kursus” te bestel @ R100 Registrasie en R250 vir u eerste Sertifikaat. Na voltooing van hierdie kursus mag u voortgaan to die Diploma Kursus @ R500 en daarna to u eerste Graad in Teologie of Besigheidsbestuur @ R2500. So registreer u net een keer en kan vorder tot u Meestersgraad en selfs Doktors Graad deur Selfstudie materiaal en gebruik te maak van E-Pos, die Internet of die Poskantoor se dienste. U kan enige tyd van die jaar begin en studeer soos en wanneer dit u pas. Ons kies een maal n jaar 20 mense vir wie ons 25% afslag gee. Kyk gerus of u naam in die volgende lys verskyn en kontak ons om 25% tot 50% afslag te verkry. Die 10 de persoon wat ons kontak kry 100% afslag en ook die 20 ste persoon verkry 100% afslag. Indien u naam nie in die lys verskyn nie en u kontak ons voordat ons terugvoer van al hierdie mense gekry het mag u ook 25% tot 50% afslag verkry. Mense wat ons skakel of vir ons skryf na ons posadres kry 25% afslag. Prof. Louis De Bruin Sel. 072 127 4327 Posbus 2424 Kroonstad 9500 Mense wat Registreer deur te skryf en die Internet self gebruik verdien 50% afslag en doen die kursus deur die Internet. Binne twee tot 3 weke kan die Kort kursus voltooi word indien u verpligtinge teenoor die Universiteit nagekom word. Indien u die grade kursus wil bestel moet u bereid wees om n groot deel van die kursus in Engels te voltooi totdat dit vertaal is na Afrikaans. Mense wat ons help om ons Engelse Materiaal na Afrikaans te vertaal hoef slegs by ons te registreer @ R100 plus posgeld vir u Sertifikate @ R120 per Sertifikaat na voltooing van elke kursus. Hier volg die lys van Name van mense wat ons uirgekies het (vriende van Afrikaans en Radio Kansel, Impact Radio en Nuwe Wêreld Sending -2005) om tussen 25% tot 100% afslag te verkry (Registrasie en Posgeld= verpligtend @ R120 vir eerste sertifikaat en R20 tot R150 daarna vir elke sertifikaat.) Behold, how good and how pleasant it is for brethren to Tommy Hilder PRETORIA en Coen Kruger PRETORIA NOORD Dennis Wagner PRETORIA Henry Du Plessis PRETORIA Alice Mathys EERSTERUS Manus van Heerden PRETORIA Karen Smith KEMPTON PARK P Stroebel PRETORIA Antonie Page PRETORIA NOORD Jacques Smith KEMPTON PARK Dawie La Cante CLAREMONT Frans Le Granje BOOYSENS
University Information Bible Search Wikipedia het vir ons by Nuwe Wêreld Sending Dunamis Internasionale Universiteit n bron van inligting en studie- aanvulling geword.Ons vra Akademiese mense soos, Professors, Doktors, Onderwysers om ons te help om ons Afrikaanse Universiteit te verbeter soos die Wikipedia, almal kry n geleentheid om nuwe lesings en resultate van navorsing by te voeg, ander kry die reg om daarop te verbeter deur dit te redigeer ens.Affiliasie met ons word ook verwelkom. Internasionaal het ons reeds baie vriendskap en samewerking. Ons het selfs toegang tot die Universiteit van London. Ons President dien reeds n jaar in die Verenigde State van Amerika as Professor vir ITSC. Ons benodig egter affiliasie met Instansies in Suid Afrika wat deur SAQA of die departement van Onderwys geakkrediteer word. Tog probeer ons vryheid van Opleiding bevorder. Baie van die reels in Suid Afrika is n obstruksie tot vooruitgang. In Amerika en Engeland het ons meer vryheid en ons grade word ten volle erken. Indien u belangstel Skryf en stuur u bydrae na Prof. Louis De Bruin by bybelskool@telkomsa.net of publiseer dit hier op Wikipedia tot almal se voordeel.
Ontsluit van "http://af.wikipedia.org/wiki/Tuisblad" Low Cost Degree assistance and Free Material Free Material from the Internet, we supply certificates after completion. Return to us soon. counter The Number of Visits to this Link: I |
|||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||